Emporium Hair & Beauty
Onaanvaarbare en onvanpaste gedrag teenoor klient
LEER JOU LES! MOET NOOIT 'N "VOUCHER" KOOP NIE! Maandag 1 Julie Skakel om 'n afspraak te maak vir 'n "Brazilian Blow Wave"vir Dinsdag 11:00. Dinsdag 2 Julie Daag op vir die afspraak om 11:00. Dame het afspraak verkeerd geboek. Afspraak word gekanselleer. Woensdag 3 Julie Kry nie ...