AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Izinga Access - Onbeskof!!! | #74678

Izinga Access
Onbeskof!!!

Op n onlangse oproep na izinga het ek met n ALBERT gepraat nog nooit het ek so onbeskofte mens teegekom nie... kan iemand hom asb aanspreek om telefoon maniere te kry en dalk bietjie vriendeliker te wees. As ek dit nie mis het nie het die ALBERT ook by 'n ander call centre gewerk en daar ook silke snaakse maniere uitgehaal, nie te praat van die "verkoop" van ongelukke nie. SKAAM JOU ALBERT

Date:

Company: Izinga Access

Country: South Africa   City: Call centre

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google