AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Bestmed Medical Scheme - GOEDKEURING VAN DIABETIESE MEDIKASIE | #212227

Bestmed Medical Scheme
GOEDKEURING VAN DIABETIESE MEDIKASIE

Ek is 'n diabeet II wat afhanklik is van insulien. Die insulien wat op ons opsie van die fonds beskikbaar is het nie my diabetes gekontroleer nie en met motivering van my dokter en van my kant af het Bestmed die ekstra myl geloop en die insulien wat ek nodig het goed gekeur!
Dankie aan al die personeel van Bestmed en ook Medipost vir die moeite!
Daar is nog mediese fondse wat die belang van pasiente op die hart dra.
Werner Wassermann

Date:

Company: Bestmed Medical Scheme

Country: South Africa   City: GAUTENG

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google