Ek is al vanaf 1988 [geboortr] af 'n lid van bestmed! Daai tyd Tellumet! Ek het sisiteise Fibrose, ('n baie duur siekte) en watter mediese fonds beter om by te wees as BESTMED! Eks op PACE 4 en betaal sowat R4000 n maand net vir my, maar stap elke maand met net so oor die R 000 se chronies uit die apteek uit! Hoop en bid nou dat hulle my nite feeds ook sal goed keer!! Dankie bestmes dat julle altyd die ektsra myl gaan en te danke aan julle haal ek vdag nog asem!!! GELUKKIGE KLIENT!!!
0 comments