AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Cars & Transport | Page 588

Category: Cars & Transport
Found 20000 reviews / complaints
Page 588

Mahindra Sa
9 MAANDE VAN SUKKEL

Ons het op 19 Februarie 2013 aflewering geneem van n Ssangyong Korando by Mahindra en was baie gelukkig met die voertuig. Soos genoem is ons tans glad nie meer gelukkig nie as gevolg van die swak diens van Peugeot en ongelukkig lei Mahindra se naam ook daar onder. Ons het ons voertuig al 5 keer vir ...

Bns Workshop
SLEGTE DIENS

ONS HET AMPER R20.000 BETAAL BY BNS VIR ONS KAR HUL HET N NUWE ENGIN INGESIT WAT ALLEEN R8000.00 GEKOS HET ONSHET DIE WERK AL MEI MAAND 2013 LAAT DOEN MAAR VANDAAR AF HET ONS NOG NET PROBLEME MET DIE KAR GEHAD ELKE KEER AS ONS DIE KAR TERUGVAT HET ALMAL WAT DAAR WERK NET VERSKONINGS. ONS HET ONS ...