Jonway Motorcycles
LAAT MAAK JOU EIE PARTE!!
Ek het 20 Okt 2008 'n Gy250 by Jonway gekoop. Hulle het my oor en oor verseker van goeie diens dat parte volop beskikbaar is. Ek wou seker maak ek gaan nie probleme h? met dienste nie. Nov 2012 breek die 3de rat en ek vat dadelik die fiets in na die werkswinkel. Ek bel hulle na maande en hoor daar ...