Ons het 4 Saucy Burgers by Steers Parys gekoop en in die een was n swart " ding" weet nie of dit iets in die bun is nie maar dit hoor defnitief nie daar nie

0 comments