Dros
Kos wat ek nog ooit by dros gekry het
Wa in jou lewe bedien jy iemand vleis wat vrot is en verwag iemand moet dit eet ek kon die vrot vleis ruik van my bord af wa in jou lewe kan jy nie eers in jou kombuis ruik hoe stink dit nie geen normale mens sal dai kan eet nie dit sal die laaste wees dat ek by dros in lemon tree shopping centre ...