AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - NIEMAND ANTWOORD DIE FONE NIE | #333186

First National Bank
NIEMAND ANTWOORD DIE FONE NIE

Ek het nou behoorlik 6 minute aangehou by die skakelbord by FNB Pretoria Noord waar niemand die foon optel nie.
Uiteindelik tel Madrie toe die foon op en ek vra toe om met Janine Martin te praat en van daar af toe lui die foon net weer in sy mxxr in en niemand tel op nie.
Ek bel toe weer terug - net om weer deur die agony te gaan van aanhou en aanhou en aanhou en toe tel iemand weer na ongeveer 6 minute op en ek vra toe weer vir Janine maar s? toe dat ek glo nie sy is daar nie en niemand anders beantwoord haar oproepe nie of dat die oproep terug skakelbord toe herlei word nie en dat ek net iets wil vra.
Toe beland ek by 'n vrou wat nie my vraag kon verstaan of beantwoord nie.
Dit alles vir 15 minute op die foon waarvan ek sekerlik 14 minute moes aanhou vir NIEMAND om die fone op te tel nie.
Dit is belaglik.
Ek het my eie besigheid en ek het nie tyd om so lank aan te hou vir my bankiere nie.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: PRETORIA NORTH

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google