AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Tissa - Take your money and promise employment!!! | #191091

Tissa
Take your money and promise employment!!!

ADVERTEER WERK VAN HUIS DEUR DATA ENTRY TE DOEN OP JOU REKENAAR TUIS.. Doen jy aansoek moet jy R390.00 betaal om te registreer as lid van die maatskappy en dan eers stuur hul vir jou inligting. geen kontak nr. word verskaf nie en die adres bestaan nie..

As jy die sogenaame inligting ontvang dan is dit een of ander om advertensies oor die internet in Amerika en ander lande te plaas en as daar dalk iemand op daardie advertensies reageer dan kan jy dalk 'n kommisisie daarop kry.

Wel dit het my in 3 weke teen 8 ure 'n dag en met groot gesukkel om advertensies te probeer plaas in amerika, want ek woon in suid-afrika, wel met 'n paar belangstellendes in die geplaasde advertesies, maar niemand stel belang nie en dit het my al amper R2000 gekos aan internet bundels...

Mense ek is werkloos en 'n enkel ouer en kan nie bekostig om enige geld te mors nie.

Hulle is besig om ons uit tebyt en ons armes nog armer te maak en hul bank rekening word lekker met die R390.00 gestop.. (wens ek kan ook so skelm wees)

Nou, nadat geld terug waarborg aan jou gegee is weier hul om jou aansluitings fooi van R390.00 terug te betaal...

Date:

Company: Tissa

Country: South Africa   City: Klerksdorp

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google