AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Bankkoste | #165125

Absa
Bankkoste

Op 16 Julie 2013 het iemand vir my n R1000.00 in my rek inbetaal, ek het die R1000.00 gaan trek, die volgende dag ontvang ek n sms om te se my rek is oortrokke. Ek kontak die bank en hulle deel my mee dat my rekening met R9.55 oortrokke is. Ek word ook meegedeel dat ek nou n bedrag van n R160.00 moet inbetaal om my rekening op datum te kry. Op geen stadium is ek deur die "ATM" in kennis gestel dat daar onvoldoede fondse is nie, indien wel sal ek nie oor my lemiet gegaan het nie.
Ek is mediese ongeskik en leef van die hand tot die mond en het geen vaste inkomste, ek is ook meegedeel dat dit n vorige geleentheid ook met my gebeur het..

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Nobel Park

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google