Vodacom T/a Jescom Technology (pty) Ltd
BlackBerry 9320
Ek het my BB 9320 na Vodacom repairs Centurion geneem, aangesien die foon se battery skielik begin probleme gee het. Nadat ek die foon gelaai het, het die battery nie eers 4 ure geneem nie. die foon is nog onder waarborg. Die konsultant het aanbeveel dat ek n nuwe battery moet koop. Ek het toe n ...