Varsity Rentals
Uiterse swak en onprofessionele diens
Ons het 'n huis gehuur deur Varsity rentals vir die jaar van 2013. Ons verhuis nou na 'n nuwe eiendom. Met die inisiele verhuring van die eiendom en met betalingstyd van elke maand, was hulle kommunikasie uiters spoedig en akkuraat (natuurlik). Ons probeer egter al 'n paar maande met verskeie ...