Telkom
FAULTY LANDLINE - MATTER OR URGENCY EXPLAINED
Wat n frustrasie... geen oproepe kan gemaak of ontvang word nie as gevolg van die geraas op die landlyn. nadat ek dit aangemeld het en verduidelik het dat ek my besigheid bedryf vanaf my huis EN die rede hoekom ek n TELKOM landlyn gebruik. Moes al my gister en vandag so oproepe op my selfoon doen ...