Suzuki Auto South Africa
Squecking suzuki
Ten spyte van die feit dat ek wel 3 keer by Suzuki was hele paar keer geskakel het en tot n klagtes op Suzuki se webtuiste geplaas het, wag ek nogsteeds op n antwoord, en dit alles net om die gesqueck to probeer uitsorteer van my Jimny, en ek tot aangese is deur julle "tegnikus" dat daar ...