Suikerbosrand Kliniek
Swak diens en slegte attitude
1.Tussen 9 en 10uur Sondag aand 1ste Mediekasie gekry want dis toe die patient ingeboek is, hy is afgehaal 8uur die oggend oor hy gelek het en is eers weer 12uur die middag ingesit en die patient het toe nie mediekasie saam gekry nie het dit eers 4uur die middag gekry. 2. Nagskof sisters: net na 7 ...