AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Suikerbosrand Kliniek - Swak diens en slegte attitude | #105010

Suikerbosrand Kliniek
Swak diens en slegte attitude

1.Tussen 9 en 10uur Sondag aand 1ste Mediekasie gekry want dis toe die patient ingeboek is, hy is afgehaal 8uur die oggend oor hy gelek het en is eers weer 12uur die middag ingesit en die patient het toe nie mediekasie saam gekry nie het dit eers 4uur die middag gekry.

2. Nagskof sisters: net na 7 die aand toe lat die een sister die patient se drip blok en so toe is die drip afgehaal en daar was eers n response net na 9 gewees op die patient en die een sister het 'n baie slegte attitude oor die patient en haar man, 5 oor 8 die aand word haar man weg gejaag by haar al is hy yt almal se pad en hy pla ook niemand nie.

3. So vanaf sy haar 1ste mediekasie gekry het tot en met haar 2de keur van mediekasie is 18ure verskill hoe kan enige patient wat siek is gesond word op so min mediekasie?

Date:

Company: Suikerbosrand Kliniek

Country: South Africa   City: Heidelberg

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google