AfricaComplaints.com » Spur Steak Ranches » Spur Steak Ranches | Page 9

Spur Steak Ranches
Found 1407 reviews / complaints
Page 9

Spur Steak Ranches
Swak diens

Ons het op die balkon gesit, naby die kinders se speelafdeling. Ons tafel was vuil en taai, ons het die kelner gevra om dit asb skoon te maak, ek vermoed sy lap was vuil, want die tafel was steeds taai. Ek het opgestaan en hul sanitizer geneem en self die tafel skoongemaak. Op ons sitplekke was ...