Spar
Blomme
Ek het gister 'n bos blommer ontvang wat by Spar gekoop is. Met die prys wat daar gevra word vir die blomme wat bestaal uit 1 lelie, 1 angelier, 3 rose en die res is asters en is groen takke vind ek dit belaglik. Ek het die blommer in die water gesit en toe ek die papier afhaal toe val die blomme ...