SA Post Office
Swak Diens
My man Johan Fourie het gister (18 Apr 2013 - 15:29:32) 'n pakkie by die swart dame gepos... Haar houding teenoor my man was on-aanvaarbaar!!! Hy het die dame heel beskaafd gevra of sy hom nie kan help om die adres op die pakkie te skryf nie, omdat sy hande vol swart merke is (Hy is 'n Diesel ...