Nandos
Kos nie reg alwee
My kos was alweer nie reg nie! "special request" sticker is opgeplak, maar GEEN special request is uitgevoer. ek gaan terug, gee my kos terug en vra vir 'n refund, wat PAM (manager) baie vriendelik toepas. nie lank daarna hier daag die senior manager by my winkel op. het hy ENIGE reg om ...