Mr Price Home
Moes lank wag&was onvriendelik
Ek was op Saterdag 1 Feb 2014 in die winkel om 'n ottoman wat ek aanlyn gekoop het terug te neem, omdat dit was gedamage toe ons die pakkie ontvang, infact die 1st 1 so ook die 1 wat ek by die Paarl mall gekoop het is ook gedamage (ek het die foto's vir Emmeline Chetty aangestuur) Die cashier was ...