AfricaComplaints.com » Lusio Panelbeaters - Reviews, Complaints, Сontacts

Lusio Panelbeaters
Found 2 reviews / complaints

Lusio Panelbeaters
0848962105

Op Donderdag 4 April 2013 was ek in 'n botsing betrokke. My kar het net gevrek en kon nie verder met die kar ry nie. Die kar is dadelik na die Metro Accident Assist scrapyard gesleep. 'n Assessor het na die kar kom kyk en die kar na Lusio Panel Beater gestuur vir herstel werk. Drie weke na die ...