Kinderland Kleuter En Na-skool
3 YEAR OLD CHILD SUNBURNT AT HOLIDAY SCHOOL
Message to Supplier: More Annalize ek is vandag vir die eerste keer kalm genoeg om met jou te kommunikeer. Ek stuur vir jou die foto van hoe ek my kind terug gekry het vrydag. Dit is om die minste te se onaanvaarbaar. Hugo, Allessandra en Adrian sal uiteraard nooit weer na jou toe kom. As dit jou ...