AfricaComplaints.com » Kdp Services - Reviews, Complaints, Сontacts

Kdp Services
Found 3 reviews / complaints

Kdp Services
Swak diens!

KDP Dienste het vir my 'n nuwe stoep en sement om my huis gegooi. Ek wil die stoep laat teel, maar dit bars en skilfer af. Die trappe en sement om die huis is baie skeef. Die sement om die huis is met die ou facia-borde wat hulle afgehaal het gegooi. Ek het al hoeveel keer gevra dat Riaan Kruger ...