AfricaComplaints.com » J J Hair - Reviews, Complaints, Сontacts

J J Hair
Found 1 review / complaint

J J Hair
HARE AFSPRAAK NIE NAGEKOM NIE

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om die mense en veral bruide te waarsku teen hierdie haarkappers. Ek het al maande terug met hulle 'n afspraak gemaak vir agt dames vir hulle hare die 31 Augustus 2013 vir 'n troue om 11h00. Die Vrydag 30 Augustus het ek nog my afspraak ...