Game
Kwitansie 'n probleem
Ons het 'n muis en keybord gekoop by game. Ongelukkig het ons die kwitansie laat verle. Die keybord werk nie. Ek was by n1 stad se tak verduidelik wat die probleem was. Die muis, keybord en als in sy verpakking so gegee. Ek verstaan die kwitansie is belangrik. Maar ek vra om op die rekenaar te kyk ...