Food Lovers Market
Vrot melk
My man het ongeveer 2 weke gelede van die Freshers Long Life Melk gekoop - 'n 6 pack. Die vervaldatum is eers in Augustus. Ons het 'n bottel oopgemaak en dit is om die waarheid te se absoluut pap vrot!!! Dit het sommer sulke stukke in. Ons het nog 'n bottel oopgemaak en presies dieselfde. Natuurlik ...