Evetech Solutions
Great Attitute and service
Ek will net graag baie dankie se aan Francois van Evetech wat my gehelp met die keuse van n wonderlike Laptop wat ek bestel het deur hom, en n groot dankie aan hom ook net se dankie dat jy my gehelp het om die regte besluit te maak, ek was nie regtig seker oor wat om te koop nie, Maar net my my ...