DSTV Installations SA
SWAK diens
Ek het 3 dae gelede al aan DSTV 'n e-mail gestuur om te laat weet my een dokodeerder is gesteel en hulle moet hom kanselleer en asb die nuwe een aktiveer. Ek hulle voorsien van die ou dekodeerder se smartcard no asook die "case no" v.d. SAPS. Ook het ek aan hulle voorsien die nuwe ...