Dial Direct Insurance
BAD service - NO service
Op die laat ure van 16 Oktober 2013, is my man se kar gesteel tussen 8 uur en half 9. Ek het dial direct. Gebel en by die house gedeelte uitgekom, wat die dame se woorde was hou aan ek sit jou deur ek wag nog. Ek het roadassistans gevat omdat ek 2 minderjarige kinders het, 4 en 7 jarige ...