Delta Autoland
150% al die pad
Ek het regtig gesukel om n voertuig te koop. Elke plek wat jy aan kan dink het my af gewys of nie eers terug gebel nie. Attie en sy vrou Eloise het my so goed laat voel. Ek het al begin dink dis te goed om waar te wees. Jy word werklik soos n R1m klient. Uitstekende verduideliking van die kontrak. ...