Beares
Onregverdig
Ek is 'n klient van Beares vir die afgelope 3 jaar, en ek betaal my rekening betyds. Nog nooit het ek die probleem gehad aan die einde van die jaar waar my debiet order vroeer afgaan nie maar hierdie jaar moet ek hoor ek moet vroeer betaal al kry ek my salaris eers die 23ste Des. Hoekom stel julle ...