Beares
Kry nie produk wat ek soek nie
Hi ek wil vra is da iemand wat my kan help met raad. Ek het in Desember verlede jaar by Beares op rekening 'n Hi-fi, microgoloond en 'n tablet gekoop.|Toe ek met die dame gepraat het het ek vir haar gese ek wil die tablet he om in my kar op Facebook en internet gaan. Sy het toe vir my die Acer ...