B Smart Communications
The worst communication systems in South Africa
Ons het die sisteem gekoop vir meer as R30000.00 die telefone werk nie soos hulle beloof het dit sal werk nie. Jy kry hulle nie aan die hande nie. Twee keer uitgekom, en niks reggekry nie. Toe stop ons die aftrekorders by die bank. Daar moet elke keer 2 bedrae afgaan wat R1300.00 pm beloop en dan ...