Autopage
Cellphone
Ek het cellphone op kontrak geneem by hul. Dit was die 20 Des 2012. As ek foto neem en dit save raak die foto swart. ek het na die Besigheid teruggegaan en hul het sortware upload gedoen. Die foon het nog dieselfde gedoen. Ek het weer die Foon terug gevat en gevra dat hul dit moet vervang. Die dame ...