Absa
Money - Absa just says sorry!!!
Op 04/09/2012 is daar by ABSA rekeninge op internet bankdiens in gehack en al my geld uit al my rekeninge gesteel. Ek het al die nodige vorms en dokumentasie aan ABSA sedrog afdeling gestuur. Na n ondersoek het hul net laat weet dat hul nie verantwoording vat nie en dat hul my nie gaan vergoed vir ...