Absa
Nou is ek regtig
Na maande se gesukkel om positiewe terugvoer te kry vanaf Absa, is ek nou regtig. Na hoeveel insidente wat op hello peter geplaas is, het Daphne le Grange geskryf en gese die saak sal ondersoek word. Geen terugvoer van haar of enige ander Absa werknemer nie. Wat moet ek nou nog doen, om vir julle ...