Aas
Tevrede met die diens van a.a.s
Maverieksatu vat vandag die kar trug hulle het agter gekom dat die klaster vervang was op die kar mar wil net nie n kar he met sovel km ni ons is al 2 nou gelukig met die deal wil mar net se dat hulle hom trug vat en ek gelukig is daarmee groete donnavin ...