Vodacom
Bad service
My samsung s4 wat onder waarborg is se battery het opgeblaas, en toe ek dit wou laat vervang moes die hele foon ingeboek word aangesien die foon en battery onder waarborg is. Die foon word warm as hy laai en wanneer en as die kamera gebruik word skakel die telefoon vanself af en aan. Die telefoon ...