Morkels
Wrong delivery
Net so vinnigge klagte. Ek en my girlfriend het n week terug n sitkamer stel by MORKELS Vryheid gekoop, R10500.00 KONTANT. Ons wag n hele week vir die ding om te kom. Toe hy nou eventually vandag kom, na n hele paar telefoon oproepe na die winkel toe, sal hy mos nou die verkeerde kleur wees. Bruin ...