Absa
SWAK DIENSTE - BELIEG KLIENTE OP SKRIF!!!
Donderdag (2 Januarie 2014) het ek op absa se web aansoek gedoen vir 'n motor lening. Vrydag (3 Januarie 2014) het 'n staflid my geskakel en die inligting deurgegaan. Ek het hom UITDRUKLIK gese dat ek en my man deur ons BK werk. AL ons gelde EN aftrekorders gaan deur die BK se rekening by absa. Dit ...