Ford
Swak diens
Ek het n Ford Ikon kar en het die kar ingestuur na Vereeniging tak om gediens te word in Februarie 2013. Na die baie duur diens het my kar skielik olie gelek. Ek het hulle laat weet en hulle het my kar weer gehad vir omtrent 2 weke. Die lek is reg gemaak, maar om een of ander rede, lek my kar nou ...