South African Police Service
Slegte diens
Hoe belaglik is dit mense in ons straat rapoteer al vir die afgekope 2 dae aan die sapd in vanderbijlpark dat daar n vreemde man in die straat rond loop en in die erwe die hele tyd in kyk ons het al meer as 6 keer vandag gebel met geen reaksie van hulle kant af nie. al wat ons wil he as die publiek ...