Nashua Mobile
Cancel contract
Ek het 'n paar jaar terug 'n kontrak uitgeneem deur Nashua Mobile - die simkaart se nr is 0784574933. Ek wil asb. kennis gee om die kontrak te beindig. ek het nie tans 'n MTN kontrak nie en kan sodoende nie die customer care gratis skakel nie. Ek het verskeie kere van my Vodacom foon probeer bel ...