Certainty Technologies
Skelm optrede van Certainty Technologies
Op 25 Okt 2012 het ek 'n transaksie aangegaan met Ekhard de Bruyn, 'n verkoopsman van CERTAINTY TECHNOLOGIES cc. Dit was vir 'n sagteware pakket (die SHARETRACKIN MC2 sagteware) tesame met die instellasie van die program op my rekenaar, opleiding om die program te gebruik, ens. Die bedrag was ...