Checkers & Checkers Hypers
Beskadiging van eiendom
2 Maande gelede is ek by die betaalpunt deur die gesig geslaan met 'n mat. My bril is platgeslaan teen my gesig, aanvanklik was my neus net seer, maar toe ek die strokie moes teken bly my bril afval. Toe ek hom afhaal sien ek die brug oor my neus is erg gebuig. Ek het 'n raamlose bril. Dus is dit ...