Spur Steak Ranches
Vuil toilettee
Het so om en by 11h30 vanoggend by Spur gaan eet. Die diens was goed en die kos seker ook, maar ook net tot toe ek besluit om die toilet te wil gebruik. Dis walglik vuil met 'n stukkende wasbakkraan en stink na ou urine! Ek het heeltemal my aptyt verloor en wou nie eens meer verder eet nie. Hoop ...