Wimpy
Bad Attitude
So jammer die Wimpy is die enigste eetplek by Quagga Centre. Met 'n Bestuurder soos die een wat daar werk is dit 'n wonder daar is nog iemand wat lus het om daar te gaan eet. Vanoggend het ons as 'n groep van die werk daar gaan eet. Ons moes twee keer die dame wat ons bedien gaan roep om die ...