Beeld
Geen aflewering van Beeld
Ek plaas hierdie slegs as 'n waarskuwing aan intekenare op die Beeld koerant. Indien jy tans aflewering het en jou betaalmetode werk vir jou MOET ASB. nie verander nie want jy gaan eindelose probleme kry. Ek het probeer oorskakel van internet betalings na 'n debietorder en skielik kry ek nie meer ...